|
gladyslatic (November 30, 1999 at 12:00 am)
ons koning
Pierre819 (November 30, 1999 at 12:00 am)
die song is amazing kry dit nie uit my kop nie. sing dit die heel dag! sy sing dit so mooi!!!wonderlik om so baie kinders van Jesus saam te sien om Sy naam te loof.
kleinbaas100 (November 30, 1999 at 12:00 am)
LEKKER om JESUS wat LEEF in Afrikaans te PRYS!!
gladyslatic (November 30, 1999 at 12:00 am)
ons
eltonnikita (November 30, 1999 at 12:00 am)
I LOVE JESUS!Dis nou die tyd om op te staan vir Jesus Christus, kom herwaarts getroues en maak vissers van mense. ONS KONING KOM!!!!!
eltonnikita (November 30, 1999 at 12:00 am)
I Love Jesus!!!!!dit is nou die tyd om vir Hom op te staan, kom herwaarts getroues, maak vissers van mense, ONS KONING KOM!!!!!
pakkiekoekies (November 30, 1999 at 12:00 am)
Afrikaans!!!
BenCruachan (November 30, 1999 at 12:00 am)
Is she singing in Dutch or Afrikaans?
Susvanzyl (November 30, 1999 at 12:00 am)
Ere aan God, vir haar talent, wat soveel mense te raak! Dankie!
gladyslatic (November 30, 1999 at 12:00 am)
j'adore cette chanson, je découvre des vrais sons grace au net et les internautes sympas merci . Elle est bien faite, cette chanteuse a une belle voix et du style.
Bravo à tout ton groupe qui t'accompagne!thanks! |